Thandie Newton

Thandie Newton
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Melanie Thandiwe Newton
Geboorte 6 November 1972 (1972-11-06)
Nasionaliteit Engels
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1991–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Thandie Newton (gebore 6 November 1972) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mission: Impossible II (2000), Crash (2004), en 2012 (2009), en in die televisiereeks Westworld (2016).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search